Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Hoe behoort die Christen te reageer op aspekte waar die virus mense se gemeenskap van gelowiges bv deur eredienste en gebedsbyeenkomste inperk. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die vraag van inperking is ’n moeilik en gevarieerde...
Leser vra Ons weet dat die regering ook deur God daargestel word – wat moet ons maak as ons nie met sekere aspekte van die regering se beleid saamstem nie? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Daar is baie...
Dalene vra: Watter Bybelse riglyne kan gebruik word in die voorbereiding van huwelikspare op ‘n hoopvolle aftrede? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: In Jesaja 46:3 sê die HERE: ‘Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die...
Johan vra: Kan n persoon wat selfmoord pleeg in die hemel kom? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die vraag is of die persoon glo in die Here Jesus as die Seun van God wat uit liefde vir hom vir sy...