Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Vraag: Benita vra Ek wil graag weet hoe interpreteer ons in ons hedendaagse lewens dié spesifieke gedeelte in ’n Christen se lewe. Die jeug verstaan nie die konsep van die wet nie en ek vind dit net interessant, ten spyte...
Vraag Schalk vra Vertel ’n bietjie meer rondom die woord “bekeer”. Volgens Matteus was dit Jesus se “intreepreek”. Wat sou die eerste ontvangers van die Woord onder “bekeer” verstaan het? Bekeer, omdraai van wat? Volgens Matteus was die boodskap aan...
Jane vra: Wat beteken die woord….deo – Antwoord Prof Jan vsn der Watt antwooord: Die woord deo (deus) is die Latynse woord vir God of ‘n god. Theos (TEO logie) is die Griekse woord vir God of ‘n god....
Vraag Kan Ek as NG-Lid luister na R.C. Sproul. Hi, jammer om te pla maar ek wil net by julle hoor ek is mal Oor Teologie en ek wil graag my kennis van Christenskap En God Verbreed, Ek is ń...