Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
In Johannes 20:23 lees ons die volgende interessante teks: “As julle vir mense hulle sondes vergewe, word dit deur God vergewe; as julle dit nie vergewe nie, word dit nie deur God vergewe nie.” Hoe moet ons hierdie teks verstaan?...
Boodskap Teks Uit ander antwoorde lei ek af die bediening van die doop deur amsdraers is vir die medewerkers belangrik. Ek kan daarmee saamgaan as dit is terwille van goeie orde en die sigbare handeling ingemeente.Ek is egter bekommerd dat...
‘n Leser vra:Goeie more ek vertrou dit gaan goed. Ek het n vraag wat by my opgekom het…As n man en vrou saam bly en n kind het…kan hulle die kind saam inseën by die kerk? Die ouers is nie...
‘n Leser vra: Ek het geleer dat aan die einde sal die dorpe probleme veroorsaak en dat dit hoofstede van die wêreld sal word. Vertel my asb meer van die dorpe en hoe dit in die geskiedenis van die Woord...