Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Rudolph vra: Lukas 21:23: Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog in daardie dae; want daar sal ‘n groot nood in die land wees en toorn oor hierdie volk. Hierdie vers kom voor waar daar...
Willie het ‘n paar vrae oor geloofsekerheid gevra Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die vraag gaan oor geloofsekerheid. Hier volg ‘n kort opsomming van die vraag: Vraag 1: So baie maal hoor ek van mense (en predikante) wat...
Ansie vra: Ek het n vraag wat by my opgekom het…As n man en vrou saam bly en n kind het…kan hulle die kind saam inseën by die kerk? Die ouers is nie getroud en leef ook nie vir die...
Cindy vra: My suster het my vandag vertel dat sy op Nuwejaarsdag die gevoel gekry het dat hierdie jaar haar laaste sal wees, dat sy gaan doodgaan. Kan dit waar wees? Is daar al mense met wie dit gebeur het?...