Die Biddende Hande – Hermie van Zyl
Susan vra: Kan julle asb aan my inligting verskaf of die biddende hande ’n “curse” is wat ons aanbid? Mag ek die biddende hande in my huis hê as simbool van God se liefde vir my in gebed? Antwoord Prof...

Karwen vra: My dogter, 23, word verkeerdelik beïnvloed. Wat is my rol as ouer? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Ons vraagsteller sê nie wat die aard van die verkeerde beïnvloeding is waaraan haar dogter onderwerp word nie. Dit kan...
Oor hierdie vraag is daar heelwat artikels in Bybelkennis.co.za en die gegewens hoef nie weer herhaal te word nie. Reaksie op die vraag kan dus gerus daar nagegaan word. Tog sou net een of twee opmerkings oor waarom mense so...
Vraag Hoef jy net te glo om gered te word? Antwoord Prof Jan van der Watt Antwoord: In Johannes 3:18 lees ons: ‘Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel...