Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Michele vra: Wie is die hoer in openbaring? Openbaring 17:1,15,16; 19:2 Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die naam wat op die voorkop van die hoer in Openbaring 17 geskryf staan, word in vers 5 in Grieks beskryf as ’n mustêrion,...
Vraag Ek wil graag weet of die 1000 jaar vrede op aarde gaan wees of in die Hemel? Waar in die Bybel kan ek dit duidelik sien? Party sê dis in die Hemel omdat die aarde dan heeltemal verwoes sal...
Vraag Magda vra Ek het onlangs ‘n interessante You Tube-video raakgeloop en geluister oor bogenoemde onderwerp. Ek sluit die skakel na die video in (https://youtu.be/npk34pB5P4A). Het u dalk enige opinie oor die besprekings en inhoud? Antwoord Prof Hermie van Zyl...
Liesl vra: In watter stad/dorp is Stefanus gemartel en waar staan dit in die Bybel? In watter stad/dorp het Petrus sy visioen gehad en waar staan dit in die Bybel? Wie was die gehoor vir wie die volgende Bybelboeke geskryf...