Lasarus – Hermie van Zyl
Sarel vra: Ek wil graag verneem of iemand vir my kan sê hoe lank Lasarus nog geleef het nadat hy deur Jesus uit die dood opgewek is? Kan u ook vir my sê hoe is Lasarus toe oorlede, toe hy...
Sarel vra: Ek wil graag verneem of iemand vir my kan sê hoe lank Lasarus nog geleef het nadat hy deur Jesus uit die dood opgewek is? Kan u ook vir my sê hoe is Lasarus toe oorlede, toe hy...
Liesll vra: Verskaf asb redes, met voorbeelde, hoekom die apokriewe boeke nie opgeneem is in die kanon van die Bybel nie. Antwoord Prof Hemie vn Zyl antwoord: Hierdie vraag word reeds volledig beantwoord op Bybelkennis.co.za. Sleutel asb die woorde “Die...
Clifford vra: Wat is die betekenis van hierdie woorde van Jesus? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Hierdie is een van die sogenaamde sewe kruiswoorde van Jesus. Die kruiswoorde verwys na die sewe keer toe Jesus gepraat het terwyl Hy...
Kobus vra:http://www.bybelkennis.co.za/geloofsvrae-die-toekoms-van-die-jode/ Ek kry kry al hoe meer met verskillende vlakke van Israel Visie te doen. Ek sê sonder enige skaamte direk aan die groepe dat ek nie ‘n “Israel Visie” of “Israeliet” is nie. Hulle sê die Europeërs is...