Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Lizette vra In watter boek van die Nuwe Testament besoek Jesus die doderyk? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die gedeelte wat ter sprake is, is 1 Petrus 3:19-20. Letterlik staan daar: “So het Hy (Christus) gegaan en ook vir...
Fleetwood vra Wat is die verskil tussen Bybelse berading en Christelike sielkunde? Ek is ‘n student, en moet ‘n taak doen oor die volgende onderwerp: “Gedurende die afgelope paar jaar was daar ‘n sterk invloed wat poog om Bybelse berading...
Edna vra Ek het onlangs die boek Apokriewe: Ou en Nuwe Testament (deur Jan van der Watt en Francois Tolmie) begin lees.
Ek wil graag klarigheid oor die volgende twee punte kry: Hoekom is die apokriewe boeke nooit in die Bybel...
Annetjie vra: My vraag is moeilik om te verwoord, maar ek gaan probeer. Ek en my man is getroud vanaf 2001 en het 2 kinders aangeneem, een op ouderdom 5 en die ander een op ouderdom 4. Ek en my...