Vergifnis – Hermie van Zyl
Lemvia vra: Ek was getroud vir 12 jaar. In my huwelik is ek verbaal, emosioneel en fisies mishandel. Ek is geskei en het ‘n jaar later ‘n verhouding met ‘n ander man aangeknoop. Ons is baie lief vir mekaar. Ek...

Ina vra Ons kerk het ‘n 21 dae vas uitgeroep. In dié tyd het ek na ‘n preek van pastoor Deon Allers geluister wat juis handel oor vas en gebed. In die preek het hy ook genoem dat daar nie...
’n Leser vra Hoekom is die eerste wonderwerk wat Jesus doen die veradering van water na wyn? Het die wyn alkohol bevat en is dit wyn soos ons dit ken hier in Afrika? Wyn is vir baie mense iets waaraan...
Wessel vra waarom Paulus nie saam met die 12 dissipels bespreek is nie. Hier volg die rede: Die 12 dissipels was die twaalf persone wat Jesus tydens sy aardse openbare optrede gekies het om sy spesiale volgelinge te wees. Hy...