Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Die name van die twaalf dissipels van Jesus kry ons by die volgende plekke (Matt 10:2-4; Luk 6:13-16. Die naam van Natánael word ekstra in Joh 1:46-47 genoem). Simon Petrus (Cefas), seun van Jona, visserman uit Betsáida/ Kapernaum, broer van...
Japie vra: Wat beteken dié vers? Wie is die mans in dié vers wat hulle nie met vrouens besoedel het nie? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Openbaring 14:4a lui soos volg (1983-Afrikaanse Vertaling): “Dit is hulle wat hulle nie...
Ingrid vra: Ons een seun is gedoop en die tweede een ingeseen. Ons is nou terug in NG Kerk al vir die laaste vier jaar. Moet ons, ons tweede seun laat doop?Wat is die regte ding om te doen? Antwoord...
Magda vra Verduidelik asb die skeiding tussen die funksies van kerk en staat Antwoord: Pof Francois Malan antwoord: Elke land en tyd het verskillende opvattings en wette oor die verhouding tussen staat en kerk. In Suid-Afrika het die wette daaroor...