Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Waarom word, Here op party plekke geskryf, en HERE op ander plekke? Antwoord Prof Jan van der Wat antwoord: Di hoofletters HERE word net in die Ou Afrikaanse vertaling van 1933/53 gebruik en feitlik ook net in die...
Medemenslikheid Liefde: Die bron van alle medemensliheid is die liefde en dit moet die vernaamste kenmerk wees van iemand wat binne die wil van God wil lewe. Die liefde is immers die volle uitvoering van die wet.[Rom 13:10]. “Wie sy...
God se wil vir jou is om te lewe binne die wil van God. Wie deur Christus verlos is, en in Hom gedoop is, het ‘n nuwe skepsel geword en kan nie verder deur die sonde oorheers word nie. Dit...
GOD SE WIL VIR ELKE MENS EN VIR JOU. Ons het gesien dat God se skeppingswil uitgeloop het op die ontstaan van die mens wat bedoel was om in ‘n besondere verhouding met God te staan. Dit impliseer dat God...