Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Leser vra: My broer en ons niggie het op 50 en 52 sielsgenote geword. My niggie se man is oorlede 2007 en my broer lankal geskei. Dis nie dat hulle kinders gaan he nie, beide het al klaar kinders gehad....
Katie vra: Is wedergeboorte n voorvereiste om die Heilige Gees te ontvang of is die heilige gees ook in mense wat gelowig groot geword het maar nie die “oomblik” van wedergeboorte beleef het nie. As die Heilige Gees in ons...
Michele vra: Wie is die 144000 wat in die Bybel genoem word? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: In Openbaring 7:1-8 word die 144 000 genoem in verband met die verseëling van die gelowiges. In die taal van Openbaring dra elke...
Annalize vra: Kan daar ‘n band oor my lewe wees wat oorgedra was deur my ma of pa? My ma het selfmoord gepleeg want sy het depressief geraak. My ma en pa het buite-egtelike verhoudings gehad. My pa was ‘n...