Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Francois vra: Waarom moes Jesus gedoop word en waarom het Hy toe eers die Heilige Gees ontvang ? As drieenige God was die Heilige Gees mos reeds “by” Jesus gewees. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Johannes die Doper het dieselfde...
Annelize vra: Kan daar n band oor my lewe wees wat oor gerda was deur my ma of pa. My ma het selfmoord ge pleeg want sy het depressief geraak. My ma en pa het buiteegtelikke verhoudings gehaat. My pa...
Michelle vra: Volgens die Bybel, hoe oud is die aarde? Hoekom ek vra, is omdat die wetenskaplikes sê dat die aarde ongeveer 4,5 miljard jaar oud is, en dat die heel eerste lewende ding blykbaar ‘n bakterie was. Ek wil...
Anna vra: Waar in die Woord staan geskrywe dat God die aarde gaan oprol soos n stuk lap? Nog iets asb. Is dit waar dat wanneer jy satan in jou gedagtes bestraf hy jou nie kan hoor nie? Ook as...