Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Johan vra: Boodskap Teks: Van watter generasie praat Jesus in Matteus 24:34?. Is dit van daardie spesifieke tyd se generasie of is dit vandag se generasie? As dit vandag se generasie is verduidelik dan asb vir my hoekom dit vandag...
Michele vra Boodskapteks: Volgens wat die Bybel sê, is ons blykbaar in die laaste sewe jaar tot Jesus weer kom. Beteken dit dat ons nou al in die tribulasietyd (= groot verdrukking) is? Kan mos nie wees nie, want die...
Vraag Katie vra: Ek jan nie onthou waar ek die vers in die bybel gelees het nie. “Die wat in my glo EN die wat die Vader my gee…..” Wie is die EN na wie Jesus verwys. Sal graag die...
Francois vra: Waarom moes Jesus gedoop word en waarom het Hy toe eers die Heilige Gees ontvang ? As drieenige God was die Heilige Gees mos reeds “by” Jesus gewees. Antwoord: Prof Francois Malan antwoord: Johannes die Doper het dieselfde...