Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Christus is uit die dood opgewek as eersteling, daarna dié wat aan Hom behoort by sy wederkoms. Daarna kom die einde wanneer Hy die koninkryk aan sy Vader oorgee, as Hy alle gesag en mag vernietig het. Christus...
Willie vra: Die invloed van die Heilige Gees op die Christene van die vroeë kerk het ongetwyfeld groot veranderinge in mense se lewens teweeg gebring. (Na aanleiding van Galasiërs 3 waar Paulus hulle uittrap omdat hulle so gou begin dwaal...
Petro vra: Is dit noodsaaklik dat ‘n mens die datum Moet kan onthou wat jy die Here aangeneem het as jou Verlosser Kan jy jouself beskou as ‘n wedergeborene sonder om die spesifike datem en tyd te onthou? ANTWOORD Prof...
Fleetwood vra: hoe het Jesus Homself in die Evangelies bekendgestel ? Antwoord Prof. Francois Malan antwoord: Eintlik is dit die vier Evangelies wat vertel hoe Jesus Homself bekend gestel het, elkeen met sy eie beklemtoning. Markus wat die eerste Evangelie...