Nou maar wanneer het die Bybel nou eintlik die Bybel geword?
Nou maar wanneer het die Bybel nou eintlik die Bybel geword?
So ongeveer 300 jaar na Jesus het die keiser van die Romeinse Ryk (wat destyds die wêreldmag was) ʼn Christen geword.
As jy Christene hoor praat, sal jy waarskynlik baie gou hoor: ‘Die Bybel sê…'. Dis die plek waar ons kan agterkom wat Christene glo. Natuurlik moet jy jou eie opinie oor dinge hê, maar as jy Christen wil wees, moet jy darem glo wat Christene glo. Anders, waarom noem jy jouself dan ʼn Christen? Wat jy dink, moet darem min of meer wees soos Jesus gedink het, en Hy het soos God gedink. Daarom moet ons gaan kers opsteek by Jesus. Om dit te doen, is daar net een plek om te gaan soek: die Bybel
So ongeveer 300 jaar na Jesus het die keiser van die Romeinse Ryk (wat destyds die wêreldmag was) ʼn Christen geword.
Ons kan die Bybel glo omdat dit soos ʼn “antieke TV-program” oor God is. As ons daarna “kyk,” sien ons hoe God is. Die hoofakteur is natuurlik Jesus.