Category: Die Groot Geloofswoordeboek ( Boek )
Die Groot Geloofswoordeboek: Samaritane
Samaritane
Die Samaritane is die afstammelinge van die vermenging van Jode en hoofsaaklik Kutiërs. Daar het Jode in Samaria agtergebly na die *ballingskap van die noordelike stamme in 722 vC.
Die Groot Geloofswoordeboek: Sakramente
Sakramente
Sekere rites of seremonies in die kerk word “sakramente” genoem.
Die Groot Geloofswoordeboek: Reïnkarnasie
Reïnkarnasie
Reïnkarnasie is die geloof dat die mens se siel telkens by die dood van een liggaam na ‘n ander oorgaan in ‘n proses van reiniging totdat die siel volmaaktheid bereik het en met God verenig word.
Die Groot Geloofswoordeboek: Puriteine
Puriteine
Die Puriteine wou na die Kerkhervorming (*Hervorming) die Church of England reinig (purify). Hulle het die reiniging/heiliging van sowel die individu as die samelewing nagestreef.