Die Groot Geloofswoordeboek: Die Erfsonde
Die Groot Geloofswoordeboek: Die Erfsonde
“Erfsonde” is ‘n snaakse woord. ‘n Mens kan tog nie sonde erf soos jy blou oë van jou ouers “erf” nie. *Sonde is ‘n verhoudingsaak, ‘n morele saak.
“Erfsonde” is ‘n snaakse woord. ‘n Mens kan tog nie sonde erf soos jy blou oë van jou ouers “erf” nie. *Sonde is ‘n verhoudingsaak, ‘n morele saak.
Engele
Ekumene
Die woord “ekumene” is ‘n Griekse woord wat “die hele bewoonde wêreld” kan beteken.
Die heidensending
Die kerk se taak om die evangelie aan alle mense te verkondig is een van die tekens van die nabye wederkoms van Christus. Jesus het self ‘n duidelike uitspraak: “En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die hele wêreld verkondig word, sodat al die nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom” (Matt 24:14).