Category: Die Groot Geloofswoordeboek ( Boek )
Die Groot Geloofswoordeboek: Bybeluitleg
Bybeluitleg (Hermeneutiek, Eksegese)
Ons moet onderskei tussen die teorieë oor Bybeluitleg en die maniere waarop ons in die praktyk die Bybel uitlê. Die teorieë noem ons hermeneutiek en die praktiese uitleg eksegese.
Die Groot Geloofswoordeboek: Bybel
- Samestelling, Ontstaan, Boodskap, Duidelikheid, Gesag, Betroubaarheid (onfeilbaarheid), Die Septuagint, Kanon, Inspirasie, Woord van God
Die Groot Geloofswoordeboek: Biskop
‘n Biskop is deel van ‘n hiërargiese sisteem van kerkregering (*Amp), dit wil sê ‘n sisteem waarin sommige ampsdraers groter gesag het as ander. Dit staan teenoor die sogenaamde presbiteriale sisteem waarin alle ampte in die kerk gelyk is.
Die Groot Geloofswoordeboek: Bevrydingsteologie
Die Bevrydingsteologie het sedert die 1970’s die sogenaamde Teologie van die Revolusie vervang en vinnig gegroei.