Category: Die Groot Geloofswoordeboek ( Boek )
Die Groot Geloofswoordeboek: Besnydenis
Besnydenis
Die besnydenis is nie beperk tot Israel nie. Daar is meer volke wat die voorvel van die manlike geslagsdeel afsny, gewoonlik as die baba nog baie klein is. Tydens die inisiasieskole van tradisionele groepe in ons land en in die res van Afrika word dit in die puberteitsjare gedoen, dikwels onder onhigiëniese omstandighede en met baie slegte gevolge vir mense se gesondheid.
Die Groot Geloofswoordeboek: Berusting
Berusting
Berusting is nie ‘n woord wat in die Bybel voorkom nie, en die inhoud wat meestal daaraan gegee word, is ook nie spesifiek Christelik nie.
Die Groot Geloofswoordeboek: Belydenisskrifte
- Belydenis van Belhar Heidelbergse Kategismus
- Nederlandse Geloofsbelydenis Dordtse Leerreëls en ander belydenisskrifte
Die Groot Geloofswoordeboek: Belydenis
Die woord “belydenis” word in minstens twee betekenisse gebruik: as sondebelydenis en as geloofsbelydenis.