Jakobus 2:1–4: Wat is die implikasies
Jakobus 2:1–4: Wat is die implikasies
Uit Jakobus 2:6 is dit duidelik dat hierdie onderskeid wat gemaak word, die arm man oneer aandoen.
In Jakobus 2:1-4 word ʼn ryke en ʼn arme in die Christelike byeenkoms ontvang. Hulle word verskillende plekke gegee – daaruit leer ons hoe vroeë Christene kerk gehou het en hoor ons sommer ook van probleme in die kerk.
Indeks:• Jakobus 2:1-4 Die probleem: Waar moes die gaste sit?• Dalk ʼn sinagoge? • Dalk ʼn huis?• Wat is die implikasies van die verskillende plekke waar die ryke en arme moes sit?
Uit Jakobus 2:6 is dit duidelik dat hierdie onderskeid wat gemaak word, die arm man oneer aandoen.
Christene het ook in huise byeengekom, veral nadat verhoudings met die Jode in die sinagoges versuur het.
In Jakobus 2:2 word daar gesê dat die persone in julle sinagoge (in Grieks – die Afrikaans vertaal dit met byeenkoms of vergadering) inkom.
Ou vertaling:
1MY broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, nie wees met aanneming van die persoon nie.