Die Evangelie volgens Lukas: Jesus en Saggeus die hooftollenaar(Luk 19:1-10) – Francois Malan
Jesus en Saggeus die hooftollenaar(Luk 19:1-10) Die verhaal kom slegs in Lukas voor en beklemtoon dat Jesus gekom het om verlorenes te soek en te verlos (Luk 19:10), as ’n vriend van tollenaars en sondaars (Luk 7:34). Teenoor die skatryk...