Die Evangelie volgens Lukas: ’n Volgende genesing op die Sabbat (Luk 14:1-6) – Francois Malan
Van Luk 14:1 tot 18:14 kom eintlik net in Lukas voor, met enkele sinne wat hier en daar ooreenstem met die ander Evangelies. Daarvoor moes Lukas ’n ander vertroubare bron as Markus of Q (die gemeenskaplike bron met Mattheus) gebruik...