Die Evangelie volgens Lukas: Jesus genees ’n kromgetrekte vrou op die Sabbat (Luk 13:10-17) – Francois Malan
Dit is Lukas se tweede berig oor ’n genesing deur Jesus op die Sabbat (Luk 6:6-11: die man met die verdorde regterhand, wat ook in Markus 3 en Mattheus 12 berig is); ’n derde berig volg in Luk 14:1-6 oor...