Die Evangelie volgens Lukas: Die sorge van die lewe teenoor die koninkryk van God (Luk 12:22-32) – Francois Malan
Die gedeelte sluit aan by die vorige waarskuwing dat ’n mens nie uit sy besittings lewe nie, maar sy lewe van God ontvang, van Hom wat ook vir jou lewe sorg. Ná die sonde van selfsug en gierigheid gaan hierdie...