Die Evangelie volgens Lukas: Jesus waarsku teen Fariseërs en wetskenners (Luk 11:37-54) – Francois Malan
Lukas plaas die gedeelte weer by ’n feesmaal (vgl. 5:29 saam met die tollenaarvriende van Levi; 7:36 by ’n Fariseër; 10:38 by Martha en Maria), hier vir die tweede maal by ’n Fariseër. Tydens die tafelgesprek spreek Jesus drie ‘wee...