Die Evangelie volgens Lukas: Jesus word begrawe (Luk 23:50-56) – Francois Malan
23:50-51 ‘En kyk…’ Lukas vra die leser se aandag vir hierdie volgeling van Jesus, wat tot dusver in die geheim, in sy hart, ’n Jesusvolgeling was, maar wat nou openlik daarmee uitkom. Lukas noem sy naam Josef. Ragel het haar...