Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die lamp (Luk 8:16-18) – Francois Malan
Die drie tekse is verkortings van Markus 4:21-25 wat hier ingepas word om iets van die voorafgaande gelykenis en sy uitleg te sê. 8:16 In Luk 11:33 word die gelykenis van die lamp uitgebrei, maar word hier reeds gestel om...