Die Evangelie volgens Lukas: Die konflikte oor die Sabbat (Luk 6:1-11) – Francois Malan
Vir die Judaïsme was die Sabbat die belangrikste instelling om hulle te onderskei in ’n oorwegend heidense wêreld. Terwyl ander vereistes van die wet privaat in jou huis of familie uitgeoefen of gelaat kon word, het die Sabbat die Jode...