Die Evangelie volgens Lukas: Die loflied van Sagaria (Die Benedictus, 1:67-80) – Francois Malan
Die lied bevat die lofprysing van Sagaria by die naamgewing van Johannes in 1:64. Dit begin met die woord ‘Geseënd’ (eulogetos in Grieks, benedictus in Latyn), en verskaf die antwoord op die vraag oor die toekoms van die kindjie in...