Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se tweede verhoor voor Pilatus (Luk 23:13-25) – Francois Malan
23:13 Pilatus roep die leiers en die volk bymekaar (laos volk, soos bv. die Joodse volk, of gewone mense, of die menigte, maar spesifiek ook vir die volk van God, soos Israel in die Ou Testament en Christene in die...