Die Evangelie volgens Lukas: Petrus se verloëning aangekondig (Luk 22:31-34) – Francois Malan
22:31 Die twee inleidende verse, 31-32, kom slegs in Lukas voor. Jesus waarsku Petrus met ’n dubbele aanspreking van sy naam Simon om die erns van die saak en die swakheid van die mens te beklemtoon (nie die ‘rots’naam wat...