Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se lydensweg Luk 22:1-23:56) – Francois Malan
Lukas gee benewens ’n beskrywing van Jesus se lyding, ’n uitvoerige paasgeskiedenis, wat hom onderskei van Markus en meer aan die Johannes evangelie herinner. Markus en Mattheus loop nouer saam, en Lukas en Johannes het meer raakpunte oor die lydensweg....