Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se vraag oor die Seun van Dawid (Luk 20:41-44) – Francois Malan
Voor die paragraaf oor die Seun van Dawid, plaas Markus 12:28-34 die vraag van ’n skrifgeleerde oor die grootste gebod in die wet. So ook Matteus 22:34-40 wat dit ’n vraag maak van die Fariseërs, nadat Jesus die Sadduseërs se...