Category: Die Openbaring van Johannes
Kort reeks oor Openbaring van Johannes deur Prof Francois Malan
22:15 Die honde (onreines) bly buite. Vyf van die ses kenmerke van die ongelowiges wat in die poel van vuur en swawel gegooi is, is reeds in 21:8 genoem. Die sesde, die honde (NAV dwaalleraars), word in die Bybel gebruik...
22:12-19 is Jesus se slotwoorde. Dit word in sewe uitsprake weergegee. 22:12 Die uitspraak van 22:7 word herhaal: ‘Kyk, Ek kom gou!’ Openb 1:1,7 het begin met ‘wat binnekort (gou) moet gebeur…Kyk, Hy kom met die wolke en elke oog...
22:6 Die engel van 21:1 getuig dat die woorde van hierdie boek Openbaring betroubaar en waar is, soos Christus self (1;5; 3:7,14; 19:11), wat die bron van hierdie boek en sy beelde is. In mensetaal beskryf hierdie boek God se...
22:1 -2 Die middestad van die Nuwe Jerusalem word beskryf as ‘n tuin, met die troon van God en die Lam in die middel daarvan. Helder skoon water van die lewe stroom uit die troon, as beeld van die politieke,...