Category: Die Openbaring van Johannes
9:1-6 Die eerste vier trompette het plae aangekondig oor die skepping wat terugkeer tot die chaos voor die skepping (Gen 1:2). Die laaste drie is gerig teen die bewoners van die aarde, teen dié van hulle wat nie die seël...
8:6-7 Die eerste trompet – hael en vuur met bloed gemeng: Met die oopbreek van die vierde seël (6:8) is ‘n kwart van die aarde doodgemaak deur vier plae. Met die blaas van die eerste trompet is ‘n derde van...
8:1-5 Die oopbreek van die sewende seël word voorafgegaan met ‘n halfuur se stilte waarmee die spanning verhoog word. Is dit nou die einde? Dit is ‘n kort verposing in die dag en nag uitroepe van die hele skepping se...
7:9 In 7:4 hoor Johannes die simboliese vol getal van God se verseëldes; in 7:9 sien hy ‘n groot ontelbare menigte uit elke nasie, stam, volk en taal. God se verseëldes sluit almal in wat die Lam volg (vgl. die...