Die Openbaring aan Johannes – Wat van die gelowiges in dié tyd (7:1-17) – Francois Malan
Na die verskrikking deur die eerste ses seëls wat die Lam oopbreek om God se toorn aan te kondig oor die sonde en die sondaars wat sy liefde versmaai, en sy oordeel oor die hele skepping as gevolg daarvan, maar...