Category: Die Openbaring van Johannes
5:6 Johannes hoor van die leeu, maar hy sien ‘n Lam, soos een wat geslag is, staan (!). Tussen die troon en die vier lewende wesens en die ouderlinge staan die opgestane Lam. Openbaring gebruik ‘die Lam’ 28 maal (4×7)...
Die visioen in hoofstuk 4 juig God toe as die Skepper en Alleenheerser van die wêreld. In hoofstuk 5 word God toegejuig as die Verlosser en Redder van die skepping. Drie maal sê Johannes: ‘Ek het gesien: 5:1,6,11 om ‘n...
4:4-11 Die kringe om die troon word in ‘n a-b-b-a patroon aangebied: a 4:4-6a ouderlinge b 4:6b-8a lewende wesens b 4:8b-9 lof van die lewende wesens a 4:10-11 lof van die ouderlinge Hoewel Johannes die ouderlinge eerste sien, vorm die...
Na die eerste visioen van die verheerlikste Christus in sy kerk (1:9-3:22), teken die volgende visioen God as die Skepper (4:1-11) en Verlosser (5:1-14). Hy sit op die troon in beheer van die geskiedenis, en in die volgende hoofstukke voltrek...