Category: Die Openbaring van Johannes
Terwyl gemeentes in die eerste drie briewe eers opgeroep word om te luister en daarna volg die belofte van ‘n beloning, word die volgorde in die volgende vier briewe omgedraai. Tiatira (huidige Akhisar), 64 km suid-oos van Pergamum geleë,...
a Dieselfde dringende opdrag aan Johannes om te skryf as aan Efese en Smirna, word ten opsigte van Pergamum herhaal. Die sentrum van Pergamum (vandag lê die stad Bergama langs die ou stad se baie oorblyfsels) was die akropolis...
a Die opdrag om aan die gemeente te skryf word weer onderstreep, soos in 2:1. Die leraar en gemeente in Smirna (huidige Ishmir waar daar nie veel oorblyfsels van die ou stad is nie) ook aan die Egeïese see, 56...
Die sewe briewe is waarskynlik gebundel gestuur aan elk van die sewe gemeentes wat die hele kerk verteenwoordig, want die probleme van elkeen het in al die gemeentes voorgekom. Elke brief het ses afdelings gehad wat met die goeie begin,...