Category: Die Openbaring van Johannes
Johannes sien ‘n imposante figuur, ‘Een soos ‘n mens’ – letterlik staan daar ‘ek het omgedraai, sewe lampstaanders gesien en in die middel van die lampstaanders, soos ‘n seun van ‘n mens’ – ‘seun van ‘n mens’ is die Hebreeuse...
Johannes is die ooggetuie van wat in die boek beskryf word. Sy handtekening omsluit die hele boek: 1:9 ‘Ek, Johannes…was op die eiland Patmos deur die woord van God en die getuienis van Jesus.’ 22:8 ‘En ek (is) Johannes, wat...
Die aanhef (1:4) bestaan uit (i) die skrywer Johannes, sonder enige uitbreiding daarop – in 1:1 noem hy homself egter ‘n doulos, slaaf/dienskneg van Jesus Christus; (ii) die geadresseerders – die sewe gemeentes in Asië as verteenwoordigers van die hele...
1:1-8 Die voorwoord antisipeer die naskrif (22:6-21) om die hele boek te omsluit. Tussenin is dit deurmekaar; die chaos deur die vervolging van die kerk in die wêreld. Maar die boek vertel eintlik hoe God alles en elkeen aan die...