Category: Die Openbaring van Johannes
21:18-21 Johannes bespreek die materiaal waarvan die stad gebou is in besonderhede. Die bruid se uiterlike versierings reflekteer haar innerlike karakter, nl. die gelowiges se regverdige dade (19:8). So vertoon die stad, die Lam se bruid ‘n ryke suiwer en...
21:9-11 Een van die sewe engele van 15:1 met die laaste plae (7 bakke) wat die einde van God se toorn kom aankondig, het Johannes deur die Gees vergesél na ‘n groot en hoë berg se uitsig op die neerdalende...
In 21:5-8 is God self aan die woord (Hy wat op die troon sit): 21:5-7 God se aankondiging dat Hy alles nuut maak, word versterk met die finale uitspraak: Dit is gedoen/afgehandel! Ek is die Alfa en die Omega (1:8;...
Die ontknoping van die verhaal van Openbaring (21:1-22:5) is die veilige aankoms van die pelgrims in die nuwe beloofde land, ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde. Die skepping is herstel, orde is uit die chaos geskep en elke ding...