Category: Die Openbaring van Johannes
Gelowiges juig (18:20) 18:20 Teenoor die drie groepe rouklaers se siening, staan die visie van Bo. Die herstel van die skepping vereis dat al die valse gode op hulle plek gesit word: ‘juig oor haar (oor Babilon)…’, Soos die hemel...
18:5-8 Die rede waarom die gelowiges uit Babilon moet vlug voordat die plae haar gaan tref, is Babilon se arrogante hoogmoed. Ten spyte van die ongelowiges se lyding onder die sonstrale wat die swere van hulle sonde laat oopbars en...
In hoofstuk 17 het Johannes die groot prostituut gesien, wat met haar purperrooi en helderrooi klere en baie versierings, maar dronk van die bloed van die heiliges, sit op ‘n helder vuurrooi dier. In hoofstuk 18 hoor Johannes ‘n lang...
17:12-14 Met die tien horings, wat tien konings voorstel, dui Openbaring hulle totaliteit en volledigheid aan. Die tien konings in hulle verbondenheid aan die dier verteenwoordig die totale aardse teenstand teen die Lam. Daarvoor stel die konings soos een man...