Die Openbaring aan Johannes – Die vrou op die vuurrooi dier (17:7-18) – Francois Malan
17:7 Soos die dier uit die see (13:1-10) het hierdie dier waarop die vrou sit, sewe koppe en tien horings. Openbaring se skildering van mense en instellings as afskuwelike diere beklemtoon die monsteragtige aard van die boosheid. Terwyl die vrou...