Category: Die Openbaring van Johannes
15:5 Johannes sien die tempel in die hemel is oop, die ‘tent van getuienis,’ die draagbare tabernakel met die ark van die verbond en die twee kliptablette met die tien gebooie, wat Israel deur die woestyn gedra het (Eks 25:16;...
15:1 Die vorige drie hoofstukke vertel van ‘n vrou beklee met die son (12:1) en ‘n bloedrooi draak wat haar vervolg tot in die woestyn (12:1-6, 13-17). Johannes sien ‘n ander teken in die hemel, groot en wonderbaarlik/verbasend. Die derde...
‘n Stem uit die hemel kondig die tweede van die sewe seënspreuke in Openbaring aan (1:3; 14:13; 16:15; 19:9; 20:6; 22:7,14): ‘Skryf neer! Geseënd is die dooies wat wat van nou af in die Here sterf…’ Dit is ’n tussenwerpsel...
Die drie engele (die Griekse woord angeloi beteken ‘boodskappers’) bring dringende boodskappe: 14:6-7 Met ‘n harde stem sodat almal kan hoor, hoog in die lug dat almal hom kan sien, roep die eerste engel al die bewoners van die...