Category: Die Openbaring van Johannes
Aan die einde van hoofstuk 12 het die draak op die strand gaan staan en roep om versterkings uit die see en die aarde vir sy stryd teen die gelowiges op aarde (12:18). In hoofstuk 14 staan die Lam wat...
13:11 Die dier wat uit die land opkom met twee horings wat ‘n lam naboots, maak dit moeilik om goed en kwaad te kan onderskei. Maar sy draakagtige stem openbaar sy vernietigende aard. Dié dier is ook bekend as die...
12:18 Die draak gaan staan op die strand by die see en roep sy gevolmagtigdes uit die see en uit die aarde. In 11:7 is reeds verwys na die dier wat uit die bodemlose diepte verrys om teen die kerk...
12:13-14 Die konflik tussen goed en kwaad op aarde word al hewiger. Die vrou as simbool van die kerk gaan egter op ‘n woestyntog, soos Israel se eksodus. Soos die Israeliete die Egiptenaars ontsnap het op die Here se ‘arendsvlerke’...