Category: Die Openbaring van Johannes
Die gedeelte oor die oorlog in die hemelruim word hier ingevoeg tussen die twee gedeeltes oor die vrou en die draak se stryd (12:1-6 en 12:13-18). Dit verskaf die perspektief op die kerk se stryd op aarde van Bo af...
Die deel begin met die geboorte van Christus en sluit af met sy wederkoms.Tussenin word die stryd tussen God en die Bose geskilder, soos dit in die geskiedenis afspeel tot by die beskrywing van die nuwe Jerusalem. Hoofstuk 12:1-6...
11:14 Die tweede ‘o, wee! In 8:13 is drie ‘ellendes’ aangekondig as waarskuwings van God se oordeel wat aan die kom is Die eerste ‘ellende’ was met die vyfde trompet aangekondig oor die sprinkane wat soos perde lyk en soos...
Die twee getuies (11:3-13) Die paradoks van ‘n kwesbare en tog beskermde gemeenskap van gelowiges word beskryf met die beeld van die twee getuies wat onoorwinbaar is en tog oorwin word. Die twee word saamgestel uit Ou-Testamentiese tipes. Hulle primêre...