Ek cope nie meer nie: ’n Gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees – Jan van der Watt
In die vorige hoofstukke het ons gesien dat stres nie ’n enkele oorsaak het nie. Dit is soos ’n klomp stroompies wat saam- kom en uiteindelik ’n groot rivier vorm wat jou wil wegspoel. Jou situasie, jou gemoedstoestand, jou selfgesprek,...