Category: Ek cope nie meer nie (Boek)
Gee rigting aan jou lewe Drome en ideale is soos sterre; jy mag nie altyd by hulle uitkom nie, maar hulle sal altyd rigting in jou lewe gee. Aan die ander kant sal jy nooit ’n droom kan verwesenlik as...
’n Mens kan partymaal oopoë in moeilikheid instap en dit dan ook kry. Maar die snaaksste is dat baie mense ’n volgende keer dieselfde fout maak. Hulle weet dit is nie reg nie, maar hulle gaan maar aan. So word...
Moenie die hele tyd ander blameer nie God het jou nie ’n keuse gegee of jy moet lewe of nie. Jy is nou maar eenmaal hier. Jou keuse is egter wat jy met hierdie lewe wil maak en hoe jy...
Wees jouself Die Engelse woord “assertiveness” beteken dat ’n mens weet wat jy wil hê, jou gevoelens kan uitdruk en kan vra wat jy wil hê, en word in Afrikaans vertaal met “selfgeldend”. Jy kan jouself wees soos jy dit...