Category: Ek cope nie meer nie (Boek)
In die vorige hoofstuk het ons gesien dat wat jy dink jou eintlik maak wie jy is. Deur positiewe selfgesprek kan ’n mens die lewe vir jouself baie makliker en aangenamer maak. As jy reg dink, doen jy sommer ook...
’n Sekere man het vreeslike duiseligheidsaanvalle begin kry. Hy is van dokter na dokter wat hom ondersoek het, maar niks verkeerd gekry nie. Tog het die aanvalle nie opgehou nie. Dit het hom vreeslik begin pla; hy het gewig begin...
Die fout om te dink een swaeltjie maak ’n somer Dik boeke is al geskryf oor oorveralgemening. Dit gaan daaroor dat een slegte ervaring verhef word as die enigste en belangrikste ervaring van iets. Byvoorbeeld: ons hou lekker vakansie. Skielik...
Moenie bang wees vir jou emosies nie. Ons word dikwels wys gemaak dat dit verkeerd is om jou emosies te toon. Tog het ons almal emosies. Iemand het eenmaal gesê dat ons nie kan help dat ons gevoelens het nie,...