Category: Ek cope nie meer nie (Boek)
Hierdie spiraal moet gebreek word, anders sluk dit ’n mens net dieper en dieper in. Om die spiraal te breek moet ’n mens gemotiveerd wees om dit te wil doen. Dit help nie om te maak soos die ou wat...
“Sien julle, ek het julle gesê!” Op die graf van Doemprofeet gaan eendag staan: “Sien julle, ek het julle mos gesê!” Ons almal ken mense wat altyd die bobbejaan agter die bult gaan haal en altyd net die slegste verwag....
Net so het ons idees oor God, ons godsdiens en wat dit vir ons beteken, oor hoe ons al die dinge sien wat rondom ons gebeur en so aan. Ek sien myself byvoorbeeld in ’n bepaalde verhouding met God (of...
Laat jou werklikheid deur feite beheers word Om die regte doel vir jou lewe te stel en te weet wat jy daarmee wil maak, moet jy verstaan hoe jou kop werk, want eintlik gebeur alles in jou kop. Die manier...